id stringlengths 1 6 | contents stringlengths 0 3.18k |
|---|---|
57212 | Dr. John Daniel Kestell, ook bekend as Vader Kestell, (Pietermaritzburg, 15 Februarie 1854 – Bloemfontein, 9 Februarie 1941) was predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, Bybelvertaler, skrywer en kultuurleier. As skrywer het hy soms die skuilname Afrikanus Jr. en Leinad gebruik. Laasgenoemde is sy tweede naam a... |
63270 | Hillsborough-kasteel (Engels: Hillsborough Castle) is ’n amptelike regeringswoning in Noord-Ierland. Dit is die tuiste van die Britse staatsekretaris vir Noord-Ierland, en die amptelike woning van koningin Elizabeth II en ander lede van die koninklike familie wanneer hulle die land besoek. Dit is ook ’n gastehuis vir b... |
47942 | Pascal of PASCAL mag na die volgende verwys: Pascal (eenheid) (Pa), die SI-eenheid van druk (ekwivalent aan een newton per meter kwadraat) Pascal (programmeertaal), 'n rekenaarprogrammeertaal wat ontwikkel is deur Niklaus Wirth tussen 1968 en 1969 Blaise Pascal (1623 - 1662), 'n Franse wiskundige en filosoof |
26032 | Metamfetamien word vandag saam met heroïen en "crack"-kokaïen beskou as een van die mees verwoestende dwelmmiddels in omloop. Anders as kokaïen, wat die breinreseptore vinniger aantas en dus gouer verslawend is, word "kristalmet" geklassifiseer as 'n positiewe versterker wat die gebruiker elke keer wat dit gebruik word... |
94945 | Die Republiek Winburg-Potchefstroom was 'n Boererepubliek wat van 9 April 1844 tot 3 Februarie 1848 bestaan het. Die republiek is deur Andries Hendrik Potgieter, die leier van die Voortrekkers, gestig. Die voormalige republieke van Winburg en Potchefstroom is saamgesmelt om die Republiek Winburg-Potchefstroom te vorm. ... |
302473 | Bernard Greenhouse (3 Januarie 1916 – 13 Mei 2011) was 'n Amerikaanse tjellis een een van die stigterslede van die Beaux Arts Trio. Greenhouse is gebore in Newark, New Jersey. Hy het sy professionele studies onder Felix Salmond aan die Juilliard-skool begin toe hy agtien jaar oud was. Na vier jaar se studies onder Salm... |
225842 | China Anne McClain (gebore 25 Augustus 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Daddy's Little Girls (2007) en in die televisiereekse House of Payne (2006) en A.N.T. Farm (2011). 2007: Daddy's Little Girls 2015: Bilal: A New Breed of Hero 2017: Blood Brother 2006: House of Payne 2011... |
52631 | Die Hindi Wikipedia is die Hindi uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die Wikipedia is in Julie 2003 begin. Dit het tans 152 440 artikels, en is die 57ste grootste Wikipedia. In Julie 2010 kondig Google aan dat hulle saam met die Hindi-wikipediane werk om Engelse artikels na Hindi te vertaal. Na slegs ... |
114281 | Jaco Botha (*17 September 1972, Vereeniging – †18 Oktober 2016, Knysna) was 'n Afrikaanse skrywer, digter, draaiboekskrywer en regisseur. Hy publiseer werke in verskeie genres, waaronder digkuns, kortverhale, romans en selfs kinderverhale. Hy is ook gedurende sy loopbaan aktief betrokke gewees in die T.V.- en filmbedry... |
3894 | Die jaar 38 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 38ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Artabanus II, koning van Partië. |
57750 | Dieprivier is 'n voorstad in Kaapstad, genoem na die Dieprivier wat deur die gebied vloei. Die voorstad grens aan Heathfield in die suide en aan Plumstead in die noorde. Dieprivier se spoorweghalte is op die hooflyn van Kaapstad na Simonstad geleë. Volgens die 2011-sensus het Dieprivier 'n bevolking van 2 515 gehad. Di... |
232790 | Gene Barry (14 Junie 1919 – 9 Desember 2009) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The War of the Worlds (1953), Forty Guns (1957), en War of the Worlds (2005), en in die televisiereeks Burke's Law (1963). 1952: The Atomic City 1953: The War of the Worlds 1953: The Girls of P... |
57736 | Lotusrivier is 'n township in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Lotusrivier 'n bevolking van 38 143 gehad. Subplek Lotusrivier Sensus 2011 Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei. |
132052 | David Easton (24 Junie 1917 – 19 Julie 2014) was 'n Kanadeesgebore Amerikaanse politieke wetenskaplike. Easton, wat in Toronto, Ontario gebore is, immigreer in 1943 na die Verenigde State. Van 1947-1997 was hy 'n professor in politieke wetenskap aan die Universiteit van Chicago. Easton was aan die voorpunt van beide di... |
253932 | Die beroemde reis van Pytheas van Massilia in omstreeks 325 v.C. het hom moontlik tot aan die rand van die Noordpoolgebied gebring. Hy het die antieke Thule, waarvan die ligging (Ysland, Noorweë of die Färöer-eilande) nie duidelik is nie, bereik. In die 8e eeu n.C. het Ierse monnike noordwaarts gereis en in omstreeks 7... |
64908 | Die Slag van Noord-Kaap het op 26 Desember 1943 in Noorweë plaasgevind toe die Duitse slagkruiser Scharnhorst gekelder is deur die Britse Vloot se HMS Duke of York. Dit was laaste seeslag van die Tweede Wêreldoorlog waar slagskepe regstreeks teen mekaar betrokke was. Dit was ook die eerste keer waar opsporingsradar 'n ... |
115553 | Dirk Kamfer (*1 Junie 1917–†23 Augustus 1961, Somerset-Wes) was ’n Afrikaanse joernalis en skrywer. Dirk Johannes Louis Kamfer is op 1 Junie 1917 gebore as een van drie kinders en enigste seun van Jacobus Johannes Kamfer en Martha Wilhelmina Basson. Sy susters is Elizabeth Johanna en Susanna Maria. Hy word as plaasseun... |
33216 | Ryk Neethling OIS (Bloemfontein, 17 November 1977) is 'n Suid-Afrikaanse swemmer. Hy het tydens die Olimpiese Somerspele 2004 in Athene saam met Roland Schoeman, Lyndon Ferns en Darian Townsend die goue medalje in die 4x100 meter vryslagaflos verower. Ryk Neetling se persoonlike webwerf Geargiveer 27 Junie 2005 op Wayb... |
76266 | Mark Peter Gertruda Andreas van Bommel (gebore op 22 April 1977 in Maasbracht) is 'n voormalige Nederlandse sokkerspeler. Hy het vir die Nederlandse nasionale sokkerspan uitgedraf. "FIFA World Cup South Africa 2010 – List of Players" (PDF) (in Engels). Fédération Internationale de Football Association (FIFA). Geargivee... |
85668 | Sauropodomorpha (van die Griekse woorde vir "akkedispoot-vorms") is ’n uitgestorwe suborde of klade van plantvretende dinosourusse met lang nekke wat tot die orde Saurischia behoort. Dit sluit die souropodes en hul voorsate in. Souropodes het gewoonlik baie groot geword, het lang nekke en sterte gehad en was vierpotig;... |
24325 | Met ondernemingsvorm word bedoel die wyse waarop 'n onderneming beheer en bestuur, die kapitaal byeengebring, verantwoordelikheid vir risiko's aanvaar en winste verdeel word. Wat eiendomsreg en -beheer betref, is daar ses soorte ondernemings, naamlik eenmansake, vennootskappe, private maatskappye met beperkte aanspreek... |
120229 | Knowledge Malusi Nkanyezi Gigaba (gebore 30 Augustus 1971 Eshowe) is 'n voormalige kabinetslid van Suid-Afrika. Hy was voorheen die Minister van Finansies, die jongste minister wat die amp beklee het. President Jacob Zuma het hom op 30 Maart 2017 as opvolger van Pravin Gordhan aangestel. Hy is op 26 Februarie 2018 deur... |
118909 | Die p-blok is 'n deel van die periodieke tabel. Saam met die s-blok vorm dit die hoofgroepelemente. In hierdie blok raak die p-orbitale gevul en in die laaste kolom is die atoom se skil vol. Hierdie element word die edelgasse genoem. Van die elemente van die 7de periode se eienskappe is min bekend. Die blok bestaan uit... |
11910 | Adv. Johannes Gerhardus (Hans) Strijdom (plaas Sandvlakte, distrik Willowmore, Kaapkolonie, 14 Julie 1893 – Kaapstad, Suid-Afrika, 24 Augustus 1958) was Suid-Afrika se vyfde eerste minister en die derde premier wat behoort het tot die Nasionale Party ná genl. J.B.M. Hertzog (1924–'38) en dr. D.F. Malan (1948–'54). Hy w... |
256519 | Pieter Howes (gebore Pieter Bosch Botha; 12 Maart 1985, Johannesburg, Suid-Afrika – 6 Mei 2019, Sandton, Gauteng) was 'n Suid-Afrikaanse joernalis, aktivis, politieke kommentator, akteur, regisseur, en draaiboekskrywer. In 2007 word hy die eerste inwonende direkteur van die Roodepoort-teater in Johannesburg. Hy was die... |
75431 | Hierdie naam is volgens die Oos-Slawiese gebruik; die patroniem is Pawlowitsj en die van is Romanof. Groothertog Dmitri Pawlowitsj van Rusland (Дмитрий Павлович Романов; 18 September 1891 – 5 Maart 1941) was ’n Russiese keiserlike erfgenaam. Hy is veral bekend vanweë sy betrokkenheid by die moord van die lekeprediker G... |
64002 | Guus Hiddink (gebore op 8 November 1946 in Varsseveld) is 'n Nederlandse sokkerafrigter. Hy staan as een van die beste sokkerafrigters ter wêreld bekend. Hy het die Champions League in 1988 gewen met PSV Eindhoven en het met die Nederlandse, Suid-Koreaanse, Australiese en Russiese nasionale sokkerspanne baie suksesse t... |
57329 | Rykie van Reenen (1923 - 2003) was een van die grootste Afrikaanse joernaliste van die tweede helfte van die twintigste eeu. Rykie van der Byl van Reenen is op 31 Desember 1923 op die plaas Waterkloof in die distrik Darling aan die Weskus gebore. Aan die Universiteit van Stellenbosch behaal sy die B.A.-graad met Afrika... |
17044 | Sewsunker "Papwa" Sewgolum OIS (1930–1978) was 'n legendariese Suid-Afrikaanse gholfspeler wat bekendheid verwerf het toe hy die eerste swart gholfspeler is wat 'n provinsiale ope toernooi in Suid-Afrika gewen het. Hy het 'n simbool van sportboikotbewegings geword toe foto's waar hy die trofee buite in die reën moes on... |
13654 | Die Kaapse bosbontrokkie, ook genoem die Kaapse vlieëvanger, (Batis capensis) is 'n standvoël wat endemies aan Suider-Afrika is. Die volwasse voëls van hierdie spesie is tussen 11 en 13 cm lank. Die mannetjie se kop en agterkop is donkergrys, terwyl sy mantel en kruis meer olyfkleurig-grys is. Die vlerkdekvere is rooib... |
88984 | Die Eland is 'n ligte pantserkar wat gebaseer is op die Panhard AML. Dit is ontwerp en gebou in Suid-Afrika vir langafstandverkenning, en is toegerus met óf 'n 60 mm sluitstuklaaimortier of 'n Denel 90 mm tenkafweerkanon op 'n baie kompakte onderstel. Alhoewel slegs lig gepantser, maak die voertuig se permanente 4x4 a... |
12744 | Inhaca (voorheen ook Inyack-eiland genoem) is 'n Mosambiekse nedersetting op 'n subtropiese eiland aan die Oos-Afrikaanse kuslyn. Die naam Inhaca verwys ook na die eiland waarop die nedersetting geleë is (Ilha Da Inhaca in Portugees). Die Inhaca-nedersetting sentreer om 'n sendingstasie en is geleë ongeveer 32 km oos v... |
17508 | Louw Wepener (21 Julie 1812 - 1865) was 'n kommandant in die Oranje-Vrystaat. Hy is dood in 1865 terwyl hy en 'n klompie burgers Koning Moshoeshoe van die Basoetos se bergvesting (in die huidige Lesotho) bestorm het. Moshweshwe se vesting het as Thaba Bosiu of Berg van die Nag bekend gestaan. Die Basoeto-oorloë het van... |
72534 | Lamivudien (chemies 2',3'-dideoksi-3'-tiasitidien, algemeen bekend as 3TC) behoort tot die klas teenretrovirale middels bekend as nukleosied trutranskriptase remmers (NRTIs), wat die ensiem trutranskriptase blokkeer, 'n ensiem wat onmisbaar is vir virusvoortplanting. Lamivudien word gebruik as deel van 'n hoogs-aktiewe... |
59049 | Douglas John Hopwood (1934 - ) was 'n Springbokrugbyspeler. Doug het reeds vir die Westelike Provinsie gespeel in 1957 as flank. Hy was ook deel van die Junior Springbok toer na Argentinië in 1959. Hy speel in sy eerste toets in 1960 teen Skotland en die laaste twee toetse teen die All Blacks. Hy is ook deel van die 19... |
116367 | Aty Greshoff (1887–1987), vrou van die Nederlandse digter Jan Greshoff, het verskeie Afrikaanse werke onder die skuilnaam Aline van Alphen geskryf. Sy het per geleentheid ook die skuilnaam Nini Brunt gebruik. Agatha Christina Brunt is in 1887 gebore en werk as joernalis. Sy is op 14 Februarie 1917 getroud met die Neder... |
106341 | Etyn of asetileen met formule C2H2 is die eenvoudigste alkyn, 'n koolstofverbinding met 'n drievoudige C≡C binding. Dit is 'n gas wat met 'n baie warm vlam kan brand en daarom in branders gebruik word. Soos ander ongesubstitueerde alkyne het die eindstandige proton die eienskappe van 'n swak suur. Daar is selfs soute w... |
92903 | München Internasionale Lughawe (Duits: Flughafen München; IATA-kode: MUC, ICAO: EDDM) is die internasionale lughawe van München, die hoofstad van Beiere. Dit is die tweede besigste lughawe in Duitsland in terme van passasiersverkeer na die Lughawe Frankfurt, en die sewende besigste lughawe in Europa, met die hantering ... |
117239 | Die referendum oor die onafhanklikheid van Azerbeidjan het op 29 Desember 1991 plaasgevind, drie dae na die verbrokkeling van die Sowjetunie. 'n Meerderheid van 99,8% het ten gunste van onafhanklikheid gestem. Die referendum het 'n opkoms van 95,3% gehad. Dieter Nohlen, Florian Grotz & Christof Hartmann (2001) Election... |
130060 | Matilda Feliksowna Ksjessinskaja (Pools: Matylda Maria Krzesińska, Russies: Матильда Феликсовна Кшесинская; 31 Augustus [O.S. 19 Augustus] 1872 – 6 Desember 1971; ook van 1935 af bekend as Romanofskaja-Krasinskaja) was ’n Russiese ballerina uit ’n Poolse familie. Haar pa, Feliks Krzesiński, en broer het albei in Sint P... |
73662 | Die Kristie (Polyamblyodon gibbosum) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika tussen Beira, Mosambiek en KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Cristie. Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies Coastal Fis... |
117708 | Die Luiperd-klipspringer (Exallias brevis) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Leopard blenny. Die vis word tot 14 cm lank. Die vis het 'n diep lyf met 'n gebuigde rug... |
306536 | Transpirasie is die proses van waterbeweging deur 'n plant en verdamping deur lugdele, soos blare, stingels en blomme. Water is nodig vir plante, maar slegs 'n klein hoeveelheid water wat deur die wortels opgeneem word, word gebruik vir groei en metabolisme. Die oorblywende 97–99,5% gaan verlore deur transpirasie en af... |
120615 | Die Britse Ope is die belangrikste Britse gholftoernooi. Dit word elke jaar in ’n ander deel van Brittanje gehou. Die "Ope" in die naam beteken dat beide amateur- en beroepspelers mag deelneem. Die Britse Ope is die oudste van die vier groot gholfkampioenskappe vir mans. Die geleentheid word jaarliks deur The R&A geadm... |
139751 | Stikstof-14 (chemiese notasie (147N) is 'n stabiele isotoop van die element stikstof. Dit is die volopste isotoop. Dit is een van min isotope wat se kern 'n onewe aantal protone en 'n onewe aantal neutrone bevat. Stikstof-14 kan gebruik word vir kernspinresonansie, maar omdat dit 'n kernspin 1 het kan dit ook vir kernk... |
69269 | Die Rivier-dikkop (Glossogobius callidus) is 'n varswater vis wat voorkom in riviere aan die ooskus van Afrika vanaf Mosambiek tot by Swartvlei in die Wes-Kaap. Die kop is ietwat plat met 'n lang snoet en 'n gepunte stertvin. Die vis deurskynend bruin kleurig met swart x-merke op die sye. Daar is ook 'n swart kol op di... |
99197 | Osborne House is ’n voormalige koninklike woning in East Cowes op Wight-eiland, Verenigde Koninkryk. Die huis is tussen 1845 en 1851 vir koningin Victoria en prins Albert gebou as ’n somerhuis op die platteland. Prins Albert het self die huis ontwerp in die styl van ’n Italiaanse Renaissance-palazzo. Die bouer was Thom... |
315739 | Die Klein Donker Vlek, soms genoem Donker Vlek 2 of Die Towenaar se oog, was ’n werwelstorm op Neptunus. Dit was die tweede grootste storm in Neptunus se suidelike halfrond in 1989, toe Voyager 2 verby die planeet gevlieg het. Toe die Hubble-ruimteteleskoop in 1994 op Neptunus gerig is, het die vlek verdwyn. Die Klein ... |
26281 | Die woord "Zoeloe" beteken letterlik "lug", maar vandag woon die amaZulu in KwaZulu-Natal, waar die Vallei van 'n Duisend Heuwels geleë is. Historici en mondelingse geskiedenis voer die oorsprong van die Zoeloe-volk terug na ongeveer 1670 en 'n ou man genaamd Malandela en sy vrou, Nozinja, wat twee seuns gehad het, Qwa... |
367933 | Die Berigt word vir die eerste keer in 1916 gepubliseer in die tweede deel van E.C. Godée Molbergen se Reizen in Zuid-Afrika in de Hollandse tyd, wat volg net ná Baron van Plettenberg se eie reisbeskrywing. In 1935 word die teks weer uitgegee as Deel XV van die publikasies deur die Van Riebeeck-Vereniging, voorsien met... |
374547 | Romulea monophylla is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort. Die spesie is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Sederberge voor. Hierdie spesie is eers in 2014 gëidentifiseer. http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:77144437-1 https://core.ac.uk/reader/81942290 |
63369 | Ds. Andreas Adriaan (Andries) Louw (Paarl, 30 Mei 1827 - Paarl, 24 Junie 1908) was 'n invloedryke leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, die vader van ds. Andries Adriaan Louw sr. en grootvader van dr. Andries Adriaan Louw jr. Hy was van 1848 tot 1867 die eerste leraar van die eerste gemeente in die Oranje-Vryst... |
79567 | Die NG gemeente Fraserburg is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland, hoewel die dorp Fraserburg binne die provinsie Noord-Kaap val. In die ou Kaapse Kerk, voor die verdeling van dié Sinode in drie, was Fraserburg met sy stigting op 24 Februarie 1851 die 38ste oudste g... |
86704 | Wit Suid-Afrikaners verwys na die wit etniese groepe van Suid-Afrika, waaronder die Afrikaners en Anglo-Afrikane die beduidendste is. Die meerderheid wit Suid-Afrikaners se huistaal is Afrikaans (61%) en daarna Engels (33%). Suid-Afrikaanse etniese groepe en kulture "Mid-year population estimates 2015" (PDF) (in Engels... |
63238 | Prof. dr. Gustav Bernhard Augustus Gerdener (Wupperthal, 31 Maart 1881 – Stellenbosch, 15 Augustus 1967) was ’n Suid-Afrikaanse teoloog, hoogleraar en geskiedskrywer. Hy was ook die vader van die kleurryke politikus, skrywer en administrateur van Natal Theo Gerdener. Die Afrikaanse skrywer en medestigter van die uitgew... |
273387 | Veldmaarskalk Thanom Kittikachorn (Thai: ถนอม กิตติขจร, Thai uitspraak: [tʰà.nɔ̌ːm kìt.tì.kʰa.t͡ɕɔ̌ːn]; 11 Augustus 1911 - 16 Junie 2004) was 'n militêre diktator van Thailand. Thanom, 'n gedugte anti-kommunis, het 'n dekade van militêre bewind in Thailand van 1963 tot 1973 gehou, waartydens hy 'n self-staatsgreep opge... |
2865 | Die jaar 772 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 72ste jaar van die 8ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Karel die Grote begin sy lang stryd teen die Saksers. Karel, die koning van die Franke beveel die v... |
84529 | Die Airbus A320-familie bestaan uit kort- tot mediumreeks smalromp, kommersiële passasiersvliegtuie vervaardig deur Airbus. Die familie sluit die A318, A319, A320 en A321, asook die ACP besigheidstraler in. Die A320s word ook genoem A320ceo (met die huidige enjinopsie) na die bekendstelling van die A320neo. Finale mont... |
290524 | Eduard William Bok (gebore Eduard Willem Gerard Cesar Hidde Bok) (9 Oktober 1863 – 9 Januarie 1930) was 'n Nederlands-gebore Amerikaanse redakteur en bekroonde skrywer. Hy het 'n Pulitzerprys gewen vir sy skryfwerk. Hy was dertig jaar lank redakteur van die Ladies' Home Journal (1889-1919). Hy het ook Bok Tower Gardens... |
75182 | Die Amerikaanse Gewapende Magte (Engels: United States Armed Forces) is die gewapende magte (of weermag) van die Verenigde State van Amerika. Dit bestaan uit die Amerikaanse Leër, Amerikaanse Vloot, Amerikaanse Marinierskorps, Amerikaanse Lugmag, Amerikaanse Ruimtemag en die Amerikaanse Kuswag. Amerika het 'n sterk tra... |
220900 | Hadley Delany is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse One Life to Live (1968), Law & Order: Special Victims Unit (1999), en Louie (2010). 1968: One Life to Live 1999: Law & Order: Special Victims Unit 2010: Louie 2018: Art Less Hadley Delany in die Internet-rolprentdatabasis |
41957 | Nicolaas Christiaan Havenga, oftewel N.C. (Klasie) Havenga, (* plaas Blesbok naby Fauresmith, 1 Mei 1882 – † Kaapstad, 14 Maart 1957) was 'n Suid-Afrikaanse boer, staatsman en finansier. Hy was minister van finansies onder Eerste Ministers J. B. M. Hertzog (1929-1934) en D. F. Malan (1948-1954). Nicolaas Havenga stam u... |
25241 | Theodore William Schultz (30 April 1902 – 26 Februarie 1998) was die gesamentlike wenner van die Nobelprys (saam met William Lewis, 1979) in ekonomie "vir hul baanbrekende navorsing oor ekonomiese ontwikkelingsnavorsing met besondere aandag aan die probleme van ontwikkelende lande". Hy is in Arlington, Suid-Dakota, Ver... |
115929 | Abraham Phillips (gebore 20 Mei 1945) is ’n Afrikaanse skrywer van Worcester, wat veral die wêreld van die bruin mense in sy romans belig. Abraham Nicolas Ronald Phillips is op 20 Mei 1945 in ’n tweevertrekhuis in Potestraat op Worcester gebore as die vierde van elf kinders (vyf seuns en ses dogters) van Pieter Moses P... |
261399 | Quindio is 'n departement van Colombia. Die hoofstad is Armenia. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei. |
1808 | Die jaar 1451 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 51ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. 7 Januarie – Met 'n bul van pous Nicolaas V word die Universiteit van Glasgow in die lewe geroep. 16 Juni... |
69979 | Messier 92 of M92 (ook bekend as NGC 6341) is ’n bolvormige sterreswerm sowat 26 700 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Hercules. Dit is in 1777 deur Johann Elert Bode ontdek en twee jaar later in die Berliner Astronomisches Jahrbuch gepubliseer. Charles Messier het die bolswerm in 1781 onafhanklik ontdek en i... |
13496 | Die geelbekeend (Anas undulata) is 'n algemene standvoël in Suidelike-Afrika. Die eende is grys met 'n donkerder kop en 'n heldergeel snawel. Die snawel het 'n swart kol in die middel. Die vlerke is witterig aan die onderkant, en van bo gesien vertoon wit-begrensde groen hoofvere. Hierdie eend verkies vars water in red... |
47078 | Welwillendheidsdag of Tweede kersdag val jaarliks op 26 Desember en is die feesdag net na kersdag wat op 25 Desember gedenk word. Nes Gesinsdag (Paasfees) en Pinkstermaandag vorm Welwillendheidsdag die tweede dag van een van die Christendom se belangrikste feeste. Die Kersfees het vanaf die 8ste eeu in die Liturgiese j... |
58358 | Die Weskuskreef (Jasus lalandii) kom slegs aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voor. Dit staan ook bekend as die Kaapse Kreef. Sy kleur is oranje tot bruin en hy word 30 cm lank. Dit is 'n gesogte dis en kreefduik word streng gereguleer. Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-... |
49597 | Meiringspoort is ’n bergpas wat Oudtshoorn in die Klein Karoo met Beaufort-Wes in die Groot Karoo verbind. Dié deel van die N12 nasionale pad tussen De Rust en Klaarstroom is 16 km lank en gaan op 680 m bo seespieël deur ’n natuurlike kloof in die Swartberge. Hierdie poort is bekend vir sy besondere voue in die Tafelbe... |
70009 | Messier 99 of M99 (ook bekend as NGC 4254) is ’n spiraalsterrestelsel sowat 50,2 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Berenike se Hare. Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek saam met die Messier-voorwerpe M98 en M100, en Charles Messier het dit in dieselfde jaar in sy katalogus van komeetagtige voorw... |
27298 | Professor Elize Botha (1930–2007, née Elizabeth Lindes) was 'n gerespekteerde Suid-Afrikaanse akademikus en literêre kritikus. Sy was onder meer hoofbestuurslid van die Afrikaanse Skrywerskring en redakteur van die Afrikaanse Tydskrif vir letterkunde. In 1982 is die Gustav Preller-medalje vir Literatuurwetenskap en Kri... |
114538 | Olivier Burgers (*22 April 1909, Johannesburg –† 30 April 1962) is ’n baanbreker Afrikaanse radio-omroeper en streekbestuurder van die SABC in die Wes-Kaap. Hy publiseer studies oor C.J. Langenhoven en C. Louis Leipoldt en is ook ’n dramaturg. Die bekende akteur Frederik Burgers is sy broer. Marius Philip Olivier Burge... |
88480 | Kees Schouhamer Immink (18 Desember 1946) is ’n Nederlandse ingenieur en inligtingsteoretikus. Hy word as die vader van die CD, DVD en Blu-ray-skyf beskou. Die invloed van sy werk is trouens so groot dat dit bykans onmoontlik is om enige digitale klank of video te geniet waarby hy nie betrokke was nie. Hy is in 2014 de... |
113476 | Die Swartkol-snapper (Lutjanus ehrenbergii) is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan; die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Blackspot snapper; in sommige plekke as die Ehrenberg's seaperch. Die vis w... |
61438 | Rozendaal is ’n dorp en munisipaliteit in die provinsie Gelderland in Nederland. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei. |
115150 | Adèle Gie (*17 Julie 1914, Worcester – 25 November 2012, Somerset-Wes) was ’n skryfster van Afrikaanse musiekdramas en liedjies. Haar getroude naam is Adèle Jooste, en sy skryf onder beide Gie en Jooste. Hermina Adèle Gie was op 17 Julie 1914 op Worcester gebore as een van drie dogters van Coenraad Johannes Carolus Gie... |
285999 | Robert Casadesus (7 April 1899 – 19 September 1972) was 'n gerekende 20ste eeuse Franse pianis en komponis. Hy was die mees prominente lid van 'n uitgelese musikale famile (die Casadesus-familie), synde dat hy die neef van Henri Casadesus en Marius Casadesus, eggenoot van Gaby Casadesus, en die vader van Jean Casadesus... |
367659 | ’n Jong stervoorwerp (JSV) is ’n ster in die vroeë stadium van ontwikkeling. Hulle kan in twee groepe verdeel word: protosterre en voorhoofreekssterre. ’n Ster vorm deur die ophoping van materie wat uit ’n sirkumstellêre skyf in die protoster val. Materie in die skyf is koeler as die protoster se oppervlak en dit straa... |
373947 | Cyanella lutea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Cyanella behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom voor vanaf die Bokkeveld en Roggeveld-eskarpte tot by die Kaapse Vlakte en hiervandaan ooswaarts deur die Klein-Karoo tot by die K... |
267437 | By skaafwerk word materiaal verwyder deur 'n beitel oor ʼn werkstuk te beweeg. Die bekendste skawe is die handskawe wat vir houtwerk gebruik word, hoewel daar skawe is wat ook vir metaal gebruik kan word. Masjienskaafbewerking by hout word gewoonlik skaafwerk genoem, hoewel dit in werklikheid 'n freesbewerking is. Skaaf... |
115469 | Generasie X (algemeen afgekort tot Gen X) is die demografiese groep na aanleiding van die baby boomers. Daar is geen presiese datums vir wanneer hierdie groep begin of eindig nie; demograwe en navorsers gebruik tipies die aanvang van die geboortejaar wat wissel van die vroeë tot middel-1960's en eindig by geboortejaar ... |
51517 | Vader is die naam vir 'n man of manlike dier met nageslag. As die man die nageslag self bevrug het, word verwys na 'n biologiese vader. As die kind 'n ander biologiese vader het, word daar na 'n pleegvader of stiefvader verwys. Die verwantskap van 'n vader tot sy kinders word met die term vaderskap aangedui. Andere nam... |
61945 | Die Tsitsikamma Nasionale Park is 'n park op die Tuinroete in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Op 6 Maart 2009 het die park met die Nasionale Wildernispark, Knysna Nasionale Meergebied en ander areas saamgesmelt om die nuwe Tuinroete Nasionale Park te vorm. Die park is bekend vir sy woude en asemrowende kuslyn. Dit strek ong... |
80719 | Die mieliedriehoek is 'n landbougebied in die sentrale deel van Suid-Afrika wat weens sy grond, temperatuur en reënval 'n besonder hoë mielieopbrengs lewer. Mahikeng (Noordwes), Pretoria (Gauteng) en Barberton (Mpumalanga) (al drie naastenby op die 25º suiderbreedtelyn) vorm die vae noordgrens van die mielieproduserend... |
306287 | Douglas James "Doug" Burgum (gebore 1 Augustus 1956) is 'n Amerikaanse entrepreneur, filantroop en politikus. Hy is die 33ste goewerneur van Noord-Dakota en 'n lid van die Republikeinse Party. Burgum het in 1983 by Great Plains Software aangesluit. Hy het vir meer as 32 jaar as die president van die maatskappy gedien v... |
370100 | Die Aloe bulbillifera is 'n aalwyn wat inheems is aan Madagaskar. Die plant het een subspesie: Aloe bulbillifera var. paulianae Reynolds Lys van aalwynspesies http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:529289-1 |
13100 | Abilene is 'n dorp in die Amerikaanse staat Kansas, sowat 225 km wes van Kansas City. Dit het in die 19de eeu ontwikkel as 'n sentrum vir die beesboerderybedryf en spoorweë. Dit het 'n bevolking van sowat 6 800. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei. |
33254 | Die Suider-Afrikaanse luislang of gewone luislang (Python natalensis), voorheen ook genoem die Afrika-rotsluislang, Natalse rotsslang, rooibokslang, konstriktorslang, bosveldslang en verkeerdelik boa, is 'n slangsoort van die familie Pythonidae en word by die subfamilie van die luislange ingedeel. Die spesie is voorhee... |
231424 | Henschel & Son was 'n Duitse swaaringenieursmaatskappy, geleë in Kassel, in die 20ste eeu bekend as 'n vervaardiger van vervoertoerusting, insluitende lokomotiewe, vragmotors, busse en trolliebussies; asook gepantserde vegvoertuie en -wapens. Georg Christian Carl Henschel het in 1810 die fabriek in Kassel gestig. Sy se... |
105068 | Die Gereformeerde kerk Bethanie was ’n gemeente van die Gereformeerde Kerk in Suidwes-Afrika met sy middelpunt op die dorpie Bethanie. Die gemeente is in 1969 gestig, maar drie jaar later het die lidmate net 25 getel. In 1975 is Bethanie ontbind en sedertdien val die dorpie binne die grense van die gemeente Keetmanshoo... |
85524 | Die Golf van Thailand (Thai: อ่าวไทย, Ao Thai, [ʔàːw tʰāj], luister (hulp·inligting); Khmer: ឈូងសមុទ្រថៃ, Boeung Tonle Siem; Maleis: Teluk Thailand; Viëtnamees: Vịnh Thái Lan), of vroeër die Golf van Siam (Thai: อ่าวสยาม; Ao Sayam) genoem, is 'n golf van die Suid-Chinese See in Suidoos-Asië tussen Indo-China in die noo... |
114348 | P.W. Buys (1923–1999) was ’n Afrikaanse digter van hoofsaaklik religieuse verse, predikant van die Gereformeerde Kerk, en professor aan die Teologiese Skool Potchefstroom. Hy word beskou as Potchefstroom se "ander Totius". Pieter Willem Buys is op 15 Oktober 1923 op Germiston gebore. Sy ouers kom albei oorspronklik van... |
116208 | Christine Pienaar (1929–2015) was ’n Afrikaanse skrywer. Christina Johanna Botha is op 25 Augustus 1929 op Zeerust gebore. Haar pa is onderwyser op verskeie plekke in die Marico-distrik voordat die gesin na Krugersdorp trek, waar sy aan die Hoërskool Monument skoolgaan en in 1946 matrikuleer. Sy studeer verder aan die ... |
235526 | Don DeFore (25 Augustus 1913 – 22 Desember 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente It Happened on Fifth Avenue (1947), Romance on the High Seas (1948), Too Late for Tears (1949), en My Friend Irma (1949). 1941: We Go Fast 1942: Right to the Heart 1945: The Stork Club 1945: You Came ... |
319340 | Scott Ronald Dixon (gebore op 22 Julie 1980 in Brisbane, Australië), algemeen bekend as The Iceman, is 'n Nieu-Seelandse professionele motorjaer wat tans in die IndyCar-reeks jaag. Hy is verbonde aan die Chip Ganassi Racing-span. Dixon is 'n sesmalige IndyCar-kampioen, met oorwinnings in 2003, 2008, 2013, 2015, 2018 en... |
28671 | Hier volg ’n lys van die tsare en keisers van Rusland. Die eerste tsaar (Russies: царь, tsar) van Rusland was Iwan die Verskriklike van die Rjoerik-dinastie en die laaste tsaar Pieter die Grote van die Romanof-dinastie wat later as keiser (Russies: император, imperator) van Rusland herkroon is. Imperator was die amptel... |
30627 | Die Cité de Carcassonne is 'n middeleeuse bouwerk in die stad Carcassonne in die department Aude in die suide van Frankryk. Dit is geleë op die regteroewer van die Auderivier, in die suidooste van die hedendaagse stad. Die middeleeuse sitadel, waarvan die oorsprong terugdateer na Gallo-Romeinse tye, se bekendheid is te... |
93524 | William Lassell (1799 - 1880) was 'n Engelse handelaar en sterrekundige. Lassell het verskeie mane in die Sonnestelsel ontdek. Die krater genaamd Lassell op die Maan, 'n krater op Mars, die asteroïde 2636 Lassell en 'n ring van Neptunus is na hom vernoem. Lassell is op 18 Junie 1799 in Bolton, Lancashire in Engeland ge... |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.